Spectacular Salons


Business description

HAAR STYLISTE GESOEK VIR SALON IN STILBAAI: Stuur asb jou CV en profiel foto so gou as moontlik na spectacular.salons@gmail.com. SPECTACULAR SALON in Stilbaai benodig 2 gekwalifiseerde Dame Haar Styliste wat dadelik beskikbaar is. (Goeie verwysings is n vereiste.) Die Salon is voledig toegerus en vol produk / professional stock en is op n puik ligging gelee in n prominente Sentrum langs 2 restaurante in die kern van die sakeplein. Stilbaai verwag n baie besige Fees seisoen met meer as 55000 besoekers tussen November en Desember 2020. Kom verdien sakke vol geld in n mooi omgewing. Stuur asb jou CV en profiel foto so gou as moontlik na spectacular.salons@gmail.com.

Job Listings


Search Results (1 Job)

HAIR STYLIST

Still Bay, ZA

Full Time
R6,001 - R10,000

12/11/2020